Die Suid-Afrikaanse gebore konsertpianis Petronel Malan, wat in Amerika woon en werk, het verlede naweek haar derde CD, Transfigured Beethoven, in Leipzig, Duitsland, opgeneem.
Dit is nog nie bekend wanneer dit vrygestel gaan word nie, maar hou hierdie forum dop vir verdere nuus.