Almal wat lief is vir die kunste word hier verwelkom en alle bydraes (ook in Engels) is meer as welkom. Al wat ek vra, is dat mense bo die belt bly en niemand beswadder nie. 'n Wenk aan nuwe lede is om jou eie naam as USER NAME te gebruik wanneer jy inteken. As jy dit nie doen nie, kan jy dit nie later verander nie. Verkieslik wil ons nie skuilname hier hê nie omdat ons niks gaan sê waaroor ons ons hoef te skaam nie.
This forum is for everybody who is passionate about the arts. All I ask is that you keep it above the belt and don't indulge in mudslinging. Indiscrete posts will be deleted immediately.